Somerreën
Kaleidoskop
- C
- F
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
CF C FCG Douvoordag , jy nog aan die oe uitvee, tussendeur wilde hare glimlag jy verleeC G Alhoewel die son nog sluimer agterF C die berg se voet, het die dagF reeds gebreek dieC G oomblik toe jou oe my groetFCG FCG O lewenslus lei jou deur die vroee oggenddou en avontuur volg kort op jou spoor [Chorus 1]C G Mag die sommerreen jou volg daarF waar jy gaanCF Die see se blou koel branders teenC G jou voete vasslaanC G Mag jou drome in werklikheidF C ontbindContinúa después del anuncioF En waar die wind jou ookal waai,C mag jy my liefde daar vindG CC G F C C G F C Oeee oeeee [Verse 2] Die son sit laag en strooi sy sagte skemerlig, tussendeur skrefiesoe staar ons die verte in Die hier en nou vir ‘n oomblik in ewigheid verbloem terwyl ek oorleun en jou saggies op jou voorkop soen O lewenslus lei jou die koue naglug in en avontuur volg kort op jou spoor [Chorus]C G Mag die sommerreen jou volg daarF waar jy gaanCF Die see se blou koel branders teenC G jou voete vasslaanC G Mag jou drome in werklikheidF C ontbindF En waar die wind jou ookal waai,C mag jy my liefde daar vindG CC G F C C G F C Oeee oeeee [Bridge]F G Jou vingerafdrukke rus helder opC die dag wat ons agterlaatFF En more wag nog ‘n dag van leweG saam met jouCF C oeeee