Deurmekaar

Karen Zoid

Continúa después del anuncio
Tono:
E 079900
E7 079800
B 799800
A 577600 Intro:
E E7 E E7 E
E E7 E Ek het geloop sonder om te groet
E7 A Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
B A Ek weet jy dink ek’t jou verniel
A E Ek het jou lief met my hart en siel
E E7 E E7 E
E E7 E Ek het geloop sonder om te groet
E7 En clean breaks is tien teen een
A goed
B En ek sit hier op die lang pad
A Soos soveel kere vantevoor
B En iewers langs die highway het ek
E my beste pel verloor
E E7 E E7
E Ek ken jou lyf
B Ek ken jou taal
Continúa después del anuncio
A Ek ken jou goed
B Ek ken jou kaal
E Ons het opgestaan
B Ons het weer geval
A B Die herinneringe maak my mal
A Die fight’s verby
B Die vuur’s geblus
E A Die storm het bedaar
A B Als is fine Ek voel so deurmekaar
E E7 E E7 E
E E7 E Ek het geloop sonder om te groet
E7 Maar jy’s nog altyd een wat net
A praat wanneer hy moet
B A As ek kon sing en minder sê
B Sal jy ook beter weet wat ek nodig
E het, Don?
E E7 E E7
E Ek ken jou lyf
B Ek ken jou taal
A Ek ken jou goed
B Ek ken jou kaal
E Ons het opgestaan
B Ons het weer geval
A Die herinneringe
A Die herinneringe
A Die herinneringe
E Ek ken jou lyf
B Ek ken jou taal
A Ek ken jou goed
B Ek ken jou kaal
E Ons het opgestaan
B Ons het weer geval
A B Die herinneringe maak my mal
A `n Minor Cord
B Vir `n minor hier
E A Op my sad kitaar
A B Sonder woorde is ek Baie deurmekaar
Información de la canción

Composición: Karen Zoid

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión