Ek Lewe

Karen Zoid

  • C
  • D
  • G
Continues after the ad
Key:
G... D C e:|-3-| |-0-| |-2-| a:|-2-| |-0-| |-4-| d:|-0-| |-0-| |-4-| g:|-0-| |-2-| |-3-| b:|-3-| |-3-| |-2-| e:|-3-| |-2-| |-2-| onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect amper die selfe strumming ritme as 20 jaar ek lewe INTRO: G.. x 4
G D dag vir dag dreun ritme om my heen
C G voel die ure vol, en tog alleen
C maar jou blik verslaan my vrese
G son saffierm lag in jou wese
Continues after the ad
D G bring geluk wat lank verlore was CHORUS
C ek lewe
G gemaak om na liefde te strewe
D op vlerke van vriendskap te swewe
G sonder vrae oor wat more mag bring
C ek lewe, verstape van droom en van
G vrede
D die vreugde van leef in die hede
G dat ek hier is vir 'n rede
D die vrae was soos skadus binne my
C G deur die ligte lag, en antwoord jy
C en ek sien die sonverhale
G in jou oe, nuwe tale
D G lees die storie van 'n weer begin CHORUS
C ek lewe
G gemaak om na liefde te strewe
D op vlerke van vriendskap te swewe
G sonder vrae oor wat more mag bring
C ek lewe, verstape van droom en van
G vrede
D die vreugde van leef in die hede
G dat ek hier is vir 'n rede ooohohooo
Song details

Composition:

Did you see an error?

Enviar revisão