Katriena

Karen Zoid

Continúa después del anuncio
Tono:
ALBUM: poles apart TYPE: Guitar Tablature TABBED BY: freakazoid EMAIL: * chords used
1 E 2 3
Am e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| a:|-7-| |-2-| |-5-| |-5-| |-0-| d:|-7-| |-2-| |-5-| |-7-| |-2-| g:|-6-| |-1-| |-4-| |-7-| |-2-| b:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-1-| e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| katriena INTRO: e:|------------------------------------------------------------------------------------------------| a:|------------------------------------------------------------------------------------------------| d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|
1 E sy stap deur die bos deur die enkel voetpad 2 3 sy stap deur die bos deur die eensame dag
1 E die stilte wat roep soos die mens se verlange 2 3 die mens se verlange alleen met slentergang
1 E sy voel hoe die wind deur die blare ritsel 2 3
Continúa después del anuncio
sy hoor nou 'n voel met 'n vrolike fluit
1 E sy dink aan die mens en die ewige lewe 2 3 die ewige lewe vreugvolle fees
Am E katriena katriena katriena katryn
E Am is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
Am E katriena katriena katriena katryn
E Am is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
1 E sy deel haar pad met die heroin monster 2 3 sy voel hoe sy asem in haar ore fluister
1 E sy sien, sy versteen as die lewe wyk 2 3 as die lewe wyk na die ewigheid
Am E katriena katriena katriena katryn
E Am wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
Am E katriena katriena katriena katryn
E Am wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
1 E sy voel hoe 'n rilling in haar rug afwriemel 2 3 sy sien hoe die engel van die dood vir haar staar
1 E die stilte word warm die lewe word donker 2 3 die wereld word donker as sy dood neer slaan
Am E katriena katriena katriena katryn
E Am was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
Am E katriena katriena katriena katryn
E Am was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
Am katriena heroina
E katriena amfetamina
Am katriena kokaina
E katriena liefde het 'n lettergreep
Am katriena katriena katriena katryn
E was lief vir haar lewe en so bietjie vir my
Am katrien katriena katryn
E was te opgevang in haar sadness en pyn e:|------------------------------------------------------------------------------------------------| a:|------------------------------------------------------------------------------------------------| d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------| luister net na die song vir die strumming. bg is my 2de tab entry, so as ek chords getab het laat weet my asseblief. ek was nie seker wat die name van seker van die chords was my email adress is *
Información de la canción

Composición: Karen Zoid

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión