Sonvanger
Karen Zoid
Continues after the ad
Key:
D G [Verse 1]D G D Kyk of jy vir my die son kan vangG D Daar's 'n kamer in die huis waarA D ons die son kan hangD Dit is donker by die venster in dieG D middel van die dagG D A Onthou jy nog hoe helder dieD kamer kon lagD G D Kyk of jy vir my die son kan bringG D Daar's 'n liedjie in die gangeA D waar die son kan singD Want dis stil in die hoekieG D hierdie koue seisoenG D Kan jy sien wat die wind en dieA D reën aan my doenContinues after the ad[Chorus]D G D A Sonvanger ek vra jou mooiG D Laat hom weer vir my kom skynD G D A Sonvanger laat my verstaanG A G Hoe 'n somer sommer so in dieA niet kan verdwynD En laat hom skyn [Verse 2]D G D Kyk of jy vir my die son kan kryG D Daar's 'n huisie in my hart waarA D die son kan blyD G D Kyk of jy vir my die son kan steelG D Daar's 'n plekkie in die tuin waarA D die son kan speel [Chorus]D G D A Sonvanger ek vra jou mooiG D Laat hom weer vir my kom skynD G D A Sonvanger laat my verstaanG A G Hoe 'n somer sommer so in dieA niet kan verdwynD En laat hom skyn [Verse 3]D G Bring 'n bietjie lig vir dieD draaie op my padG D En 'n handjie vol strale vir dieA D donker in my hart