Toe Vind Ek Jou

Karen Zoid

  • Am
  • C
  • F
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
C G Am Ek lê my wapens neer
C G Am Vanaand vir die eerste keer
F C G Sien ek myself in jou oë
F C G Ek het hierdie oorlog verloor [Verse 2]
C G Am Ek staar na die bloed op my hande
C G Am Ek weet ek het verander
F C G Jy dink ek praat net weer
F C Ek het jou lief
G Ek sweer [Chorus]
G C Geen pretensie, Geen beheer
G Am Geen pretensie, Geen beheer
F C Geen pretensie, Geen beheer
G Am F Geen pretensie, Geen beheer [Verse 3]
C G Am Buite die stemme wat skater
C G Vriende wat groet
Am Sien jou later
Continúa después del anuncio
F C G Elkeen vind sy pad
F C G Ek weet ek moet ook my skat [Verse 4]
C Hey, my sweet
G Hey, my baby
Am Jy's my toevlug
F Wil jou nooit laat huil nie
C Jy's my lied
G Jy's my wysie
Am Ons het 'n hond
F Ons het 'n huisie [Bridge]
C Ek het genoeg gegee
G Ek het genoeg geskree
Am Ek het lankal terug geleer
F Maar nog steeds het ek probeer
C Vlug soos 'n verraaier
G Van dit wat my vashou
Am Daar was monsters in die donker
F Toe vind ek jou
C G Am F Ek sweer, Ek sweer [Chorus]
F C Geen pretensie, Geen beheer
C C Geen pretensie, Geen beheer
C C Geen pretensie, Geen beheer [Bridge]
C Ek het genoeg gegee
G Ek het genoeg geskree
Am Ek het lankal terug geleer
F Maar nog steeds het ek probeer
C Vlug soos 'n verraaier
G Van dit wat my vashou
Am Daar was monsters in die donker
F Toe vind ek jou
C G Am F Ek sweer, Ek sweer [Otro]
F C Geen pretensie, Geen beheer
C C Geen pretensie, Geen beheer.
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión