Vir Jou

Karen Zoid

  • Am
  • Am7
  • Bb
  • C
  • Csus4
  • Em
  • F
  • G
  • Gsus4
Continúa después del anuncio
Tono:
C Em Vra my wysheid, ek verwys jou
F C Ignoreer my ek upstage jou
C Em My meningspeiling onderskei jou
F C Jy speel saam want ek verlei jou
Am Em Ek wil vertaal in waterverf dimensies
F C Ek wil verdwaal en nooit weer
G hoef te wens nie
Am Em As ek naby is aan jou
F Gsus4 G As ek naby is aan jou [Chorus 1]
C Em Deur n skare soek ek net na jou
Am C F Jaar na jaar jys al wat ek
Csus4 onthou
C Em Al die kitare speel weer net vir jou
Bb Gsus4 G 'n Sernade song en dans vir jou
Continúa después del anuncio
[Interlude]
C Em F C [Verse 2]
C Ek gaan nooit verloor nie, ek gaan
Em nooit wen nie
F C Jou ten volle verstaan of ken nie
C Em Maar ek is useless sonder jou
F Gsus4 Ek is useless sonder jou
Am Em Ek lewe klein en uncomplicated
F C G Die eenvoud is so underrated
Am Em C As ek naby is aan jou
F G As ek naby is aan jou [Bridge]
C Em In n kroeg of in n kerk
Am As ons slaap of as ons werk
C F Ons is swak, maar ons is sterk
C Ons is vry maar ingeperk
C Em Sonder liefde het ons niks
Am7 Sonder liefde is daar niks
F Sonder liefde is ek niks
C Sonder liefde [Chorus 2]
C Deur 'n skare soek ek net na jou
Am C F Jaar na jaar jy's al wat ek
Csus4 onthou
C Em Al die kitare speel weer net vir jou
Bb Gsus4 G 'n Sernade song en dans vir jou
C Am
C Net vir jou
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión