Weg Wereld

Karen Zoid

Continúa después del anuncio
Tono:
C F Fm C F Fm C A Fm C F C [Verse 1]
F Daar’s ‘n skreef van die son wat
C jou vang op die bed
F Miljoene verlore opinies
C op die internet
F Die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd
C Maar die kamer is donker en koel
F So baie mense sukkel om te sê hoe
C hulle voel [Chorus]
Continúa después del anuncio
C Fm C F C Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
C F Fm C F C Weg wêreld, weg wêreld my
G C wêreld lê langs my [Verse 2]
F ‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te
G C verken
F Amerika begeer wat China nou
G C beheer
F Am C Weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld
C Gewetes om te sis
G F Wie vergeef en wie vergif
G Wie vertref en wie vetrap Die mensdop bly ‘n grap
F Jy’s die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag
G Om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan [Chorus]
C F Fm C F Am Weg wêreld, weg wêreld my wêreld
C waak by my
C F Fm C F Weg wêreld, slegte wêreld, my
Am C G C wêreld lê langs my
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión