Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf E|----------------------------------|D Em A Op 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sandD G A D Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strandD Em G Daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feëverhaalA D G A D Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taalEm D A Em Ek weet jy's hier iewers in die klei van AfrikaansD A Em Maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans CHORUS: --------Em D Jy's die voodoo wat my vashouA Em Jy's die vloek wat my laat skryfContinúa después del anuncioG Die Sahara's in jou oeA D G A D En Atlantis in jou lyfE|-------|D Em A Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart CHORUS: --------Em D Jy's die voodoo wat my vashouA Em Jy's die vloek wat my laat skryfG Die Sahara's in jou oeA D G A D En Atlantis in jou lyfE|-------|D Em A Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag my drome flikker soos die vure van oases in die nag CHORUS: --------Em D Jy's die voodoo wat my vashouA Em Jy's die vloek wat my laat skryfG Die Sahara's in jou oeA D G A D En Atlantis in jou lyfE|-------|
Atlantis In Jou Lyf
Koos Kombuis
- A
- D
- Em
- G
Continúa después del anuncio
Tono: