Bar Op De Aar
Koos Kombuis
Continues after the ad
Key:
D Langs Peron nommer sesG Het ek 'n dors om te lesD Die stasie is multiracialA Maar die toilets is specialD Ek's op pad na die grensG En my een laaste wensD Is 'n glas koue bierA D Aan die gatkant van hierContinues after the adD In die Bar op De AarG Sit ons almal bymekaarD En ons wag op die treinA Na wie weet waarD In die Bar op De AarG Sit ons almal bymekaarD En ons wag op die treinA D Na wie weet waarD Stukkende aandeG Al die lang maandeD Briewe van êrensG Met posstempels van nêrensD En 'n botteltjie blouA D Wat my twee jaar moet hou