Jaar In Die Son

Koos Kombuis

  • A
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
Koos Kombuis & Valiant Swart - Jaar In Die Son E|-------------------------------- E|--------------|
D G D Ek soek net een wolklose winter
G D Ek soek net een windstil seisoen
G D Geen sopnat en snerpende koue
A D Gee my 'n jaar in die son
D G Ek kom 'n lang pad uit die strate
D van Hillbrow
G Ek het die sypaadjies van Sunnyside
D verlaat
G Die kommunes en die crash pads en
D die couches
Continúa después del anuncio
A D Van mense wat nou nog oor my praat Dit was 'n moeisame tog deur Namibië Toe ons besteel is in elke hotel En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat Toe ek moes bedel om jou net te kon bel Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge Ek het gelag in die gesig van gevaar Gebewe in die ysige wastelands En gesweet vir my nuwe kitaar Al staan ek in die bar op 'n reëndag Al rook ek op jou flat se balkon Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid Sal jy opkom vir my jaar in die son Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Gee my 'n jaar in die son Gun my 'n jaar in die son
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión