Lisa Se Klavier

Koos Kombuis

Continúa después del anuncio
Tono:
G Am D Em
G Am D Em [Vers 1]
G Em Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
G Teen die hang van Tafelberg
Em As die son sak
G Speel sy die mooiste melodiëe
G Em Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
G Die klavier se grootste vreugde
Em hartseer en verlange
G verstaan die hart se diepste smart [Koor]
G Ja, die hele wêreld word stil, en
Am luister in die donker uur
D Na die naggeluide van Lisa se
Em Klavier
G Ja, die hele wêreld word stil, en
Am luister in die donker uur
D Na die naggeluide van Lisa se
Em Klavier [Tussenspel]
G Am D Em
Continúa después del anuncio
G Am D Em [Vers 2]
G Ek en Lisa kan nie ophou as sy
Em eers begin het nie,
G En sy laat my nooit huistoe loop
Em Of afskeid neem
G Voor my laaste sigaret nie Ek staan op haar balkon, ek drink
Em haar appelkoostee
G Kyk uit na Kaapstad in die nag
Em Die liggies, en die swart
G Swart see [Koor]
G Ja, die hele wêreld word stil, en
Am luister in die donker uur
D Na die naggeluide van Lisa se
Em Klavier
G Ja, die hele wêreld word stil, en
Am luister in die donker uur
D Na die naggeluide van Lisa se
Em Klavier [Tussenspel]
G Am D Em
G Am D Em [Vers 3]
G En onder op die sypaadjie
Em Sien ek die bergie en sy maat
G Em Staan op en opkyk ver na bo
G Vannuit die vullis van Oranjestraat Hulle ken al lank die klanke
Em Wat uit haar woonstel stroom
G Lank na twaalf, met die deure oop
Em Al moan die bure ookal hoe
G Word Lisa elke boemelaar se droom [Koor]
G Ja, die hele wêreld word stil, en
Am luister in die donker uur
D Na die naggeluide van Lisa se
Em Klavier
G Ja, die hele wêreld word stil, en
Am luister in die donker uur
D Na die naggeluide van Lisa se
Em Klavier [Uitspeel]
G Am D Em
G Am D Em
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión