Springbokheld
Koos Kombuis
- A
- D
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
E|----------------------------|G D Ons loop oor die vlaktesA D Die vlaktes van groen grasG D A Hier waar vroe�r netD losgemale wasG D A En die rugbyklub speel in syD laaste dansG D A D Dis beseringstyd en ons laaste kansG D A D Komaan, baby, kom sit by myG D Dis vir die groen en goud waarvoorA D ons moet vryG D A D Rig my af dan's ek jou SpringbokheldContinúa después del anuncioG D En dis so lekker saam met Cathy opA D die rugbyveld Ons loop oor die vlaktes Die vlaktes van groen gras Moet ek jou vashou of liewers uitpaas Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand Ek het balbesit, maar al my manne is onkant Komaan, baby, kom sit by my Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry Rig my af dan's ek jou Springbokheld En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveldG D Onthou jy St. LourensA D Onthou jy jou Rob EllisG D En Edwil DubayoA D Never mind wat sy vel isG D A D So baie heldedade is al hier gepleegG D Ek hoor die skare juig al is dieA D pawiljoene leegG D Ek hoor die skare juig al is dieA D pawiljoene leeg Ek vat haar aan haar hand Ek vat haar aan haar tiet Ek pen haar vas in my kwartgebied En terwyl die maan nog so helder skyn Druk en my drie op die middellyn