Vet Vrou

Koos Kombuis

Continues after the ad
Key:
D Em A G A [Verse]
D Die bybel het gesê as jy net iets wil hê
Em Moet jy net daarvoor vra
A Nou wat staan my dan te doen Ek wil nie baie meisie soen
G A maar net vir haar [Verse]
D En as die Here my wil seën Met so 'n meisie drie in een
Em Sal ek haar trou
A Ek sal vir altyde by haar bly Ek sal haar aantrek soos 'n trui
G A ohhh - hohoho [Chorus]
Continues after the ad
D O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou
Em Sy moet my altyd op my plek hou
A Sy kan my warm in die bed hou
G Sy kan my in haar rolle toe vou
A D Jaaaaa, oohhhh dis lekker! [Interlude] (The D of the intro starts above the word "lekker)
Em A G A [Verse]
D Daar’s baie meisies mooi en sag Daar’s baie models wat nog wag
Em So baie opsies
A Maar wat sal ek my tog steur aan al daai girls so uitgeteer en
G A anareksies
D Ek wil geen trophy troue hê ek het lankal mos gesê
Em jy kan maar hou
A Want sy’s dunner as ’n stok wat help dit om te jok
G A ek soek beskerming teen die koue [Chorus]
D O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou
Em Sy moet my altyd op my plek hou
A Sy kan my warm in die bed hou
G Sy kan my in haar rolle toe vou
A Jaaaaa,
D O Here gee my net 'n dik stuk dik stuk
Em Ek sal al haar tiete insluk insluk
A Ek like daai grotes so veskriklik verskriklik
G SO here gee my net ’n dik stuk dik stuk, jaaa
A D Jaaaaa, oohhhh dis lekker!
Song details

Composition:

Did you see an error?

Enviar revisão