Asemrowend Is My Koning

Leoni Ferreira

  • C
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
G Asemrowend is my Koning
C Asemrowend is die werke van Sy hand
D Van die eerste lig in die more
G D Tot die donker nag vanaand [Verse 1]
G Sy genade slaan my asem weg
C Sy liefde gryp my aan die hart
D Toe hy vir my tot die dood toe veg
G D En my naam skryf in Sy hand
G Daar's niks wat my van Sy liefde skei nie
C Niks wat kan kom tussen Hom en my nie
D Al gaan ek Noord of gaan ek Suid
Trek ek Oos by Wes verby
G D Sal Sy liefde my daar kry [Chorus]
G Asemrowend is my Koning
C Asemrowend is die werke van Sy hand
D Van die eerste lig in die more
G D Tot die donker nag vanaand [Verse 2]
G God se goedheid en Sy guns oor my
C Agtervolg my dag en nag
D God se grootheid en Sy majesteit
G D Laat my na my asem snak
G En Sy Naam sal vir ewig staan
C Dis die Naam bo elke naam
D Wie weet waar sou ek begin As ek Sy liefde wil besing
G D My asem's net te min [Chorus]
G Asemrowend is my Koning
C Asemrowend is die werke van Sy hand
D Van die eerste lig in die more
G D Tot die donker nag vanaand
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión