Geskenk Uit Bethlehem

Lianie May

  • C
  • D
  • Em
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
C G D G D G Em D G [Vers 1]
G Em In 'n dorpie so klein, voel die wêreld so rein
C G D En sou Jesus kon sê, soos die wêreld nou lê
G Em Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei
C D G Laat hul die ware boodskap kry... [Koor]
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G Kinders hoor jy Sy stem
Em D Dis mos Kersfees nou
C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
D G En Hy dra al die smart
Em D G Hy's van Beth-le-hem
[Vers 2]
G Em In ‘n wêreld so groot, voel die mense die nood
C G D Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry
G Em Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei
C D G Dat hul die ware boodskap kry... [Koor]
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G Kinders hoor jy Sy stem
Em D Dis mos Kersfees nou
C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
D G En Hy dra al die smart
Em D G Hy's van Beth-le-hem [Interlude]
G D G Em G D G Em Beth-le-hem (Bethlehem) [Brug]
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G Kinders hoor jy Sy stem
Em D Dis mos kersfees nou. [Koor]
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G Kinders hoor jy Sy stem
Em D Dis mos Kersfees nou
C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
D G En Hy dra al die smart
Em D G Hy's van Beth-le-hem
  • C
  • D
  • Em
  • G
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión