Pretoria

Lianie May

  • A
  • D
  • E
Continúa después del anuncio
Tono:
A So stadig loop ons deur die pers Jakarandas
D E Wat val, die bome word kaal
A Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis
D Op sy perd
E Hy wonder was bloed soveel werd
D E A Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek
D E Soveel jare moet ons nou laat gaan
A D Pretoria, jy was nog altyd daar
E A Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis
E Ek vergeet nooit jou naam
A D Pretoria, wat as my kind my vra
E Is die naam dan so erg so bitter en sleg
A Hoekom gooi jul dit weg Genadig staan ons by oom Paul op die plein
D E En voel Klein, God het ons bewaar
A Maar stadig loop trane so stil deur my
D Moeder sy vra
E En wonder was ons dan niks werd
D E A Soveel jare dra sy aan die naam van 'n plek
D A Soveel jare moet ons nou laat gaan
A D Pretoria, wat as my kind my vra
E Is die naam dan so erg so bitter en sleg
A Hoekom gooi jul dit weg
D En ek weet dat die land moet bestaan
E Almal saam Maar dit maak soveel mense seer
D E As al daai ou name vergaan
A Pretoria,
A D Pretoria, wat as my kind my vra
E Is die naam dan so erg so bitter en sleg
A Hoekom gooi jul dit weg
  • A
  • D
  • E
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión