C C C C [Verse]C Ek is soos 'n stoomtrein oppad na jou,F Honderd duisend spore se ek's lief vir jouG F C Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wouC Want iewers in die winter het ek vir jou,F Gery tot in die Cederberg se diepste vouDm 'N sneeuman het ek daar en dan vir jou gebouG F G En in my vrieskas het ek hom gehou [Chorus]C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jouDm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jouC Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verrasC G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeumanC Ek bring vir jou 'n sneeuman [Verse]C En ek wil nog altyd, jou terug kan vat,F Twintig jaar gelede bly ek oor die padG F C Jy het van my gehou en ek van jouC En jy was nog altyd my grootste held,F Jy bou vir my 'n sneeuman op die rugbyveldDm G Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt [Chorus]C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jouDm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jouC Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verrasC G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman [Bridge]F Ek hoor die akkoordeAm Van jou liefdeswoordeG F C/E F Alles vat my terug na jou [Chorus]C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jouDm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jouC Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verrasC G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeumanAm G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeumanF C Ek bring vir jou 'n sneeuman
Sneeuman
Lianie May
- Am
- C
- C/E
- Dm
- F
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
- Am
- C
- C/E
- Dm
- F
- G