Sarie Marais

Helmut Lotti

  • C
  • F
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
C F My Sarie Marais is so ver van my hart,
G C maar 'k hoop om haar weer te sien.
C F Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
G C Nog voor die oorlog het begin. [Chorus]
F C Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G daar waar my Sarie woon.
C Daar onder in die mielies
F by die groen doringboom,
G C daar woon my Sarie Marais. [Verse 2]
C F Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
G C en ver oor die see wegstuur.
C Toe vlug ek na die kant van die
F Upingtonse sand,
G C daar onder langs die Grootrivier. [Chorus]
F C Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G daar waar my Sarie woon.
C Daar onder in die mielies
F by die groen doringboom,
G C daar woon my Sarie Marais. [Verse 3]
C Die Kakies is mos net soos 'n
F krokodillepes,
G C hulle sleep jou altyd water toe.
C Hul gooi jou op 'n skip vir 'n
F lange, lange trip,
G C die Josie weet waarnatoe. [Chorus]
F C Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G daar waar my Sarie woon.
Continúa después del anuncio
C Daar onder in die mielies
F by die groen doringboom,
G C daar woon my Sarie Marais. [Verse 4]
C F Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar
G C terug na die ou Transvaal.
C F My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
G C om my met 'n kus te beloon. [Chorus]
F C Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G daar waar my Sarie woon.
C Daar onder in die mielies
F by die groen doringboom,
G C daar woon my Sarie Marais. [Chorus]
F C Oh bring my trug na die ou Transvaal,
G daar waar my Sarie woon.
C Daar onder in die mielies
F by die groen doringboom,
G C daar woon my Sarie Marais. [Otro]
F G C Daar woon my Sarie Marais.
F G C Daar woon my Sarie Marais.
C F G C n.c. ************ English version ********** [Verse 1]
C F My Sarie Marais is so far from my heart
G C I'm hoping to see her again.
C She lived very close to where the
F Mooi River flows
G C long before the war began. [Chorus]
F C Oh bring me back to the old Transvaal
G That's where my Sarie stays.
F C Down among the Millies by a green thorn tree
G my beautiful Sarie Marais. [Verse 2]
C F Afraid that the kaki's would catch me and send me
G C far across the oceans tide.
C So I fled to the land of the
F Uppington Sand
G G Down by the Great River side. [Chorus]
F C Oh bring me back to the old Transvaal
G That's where my Sarie stays.
F C Down among the Millies by a green thorn tree
G my beautiful Sarie Marais. [Verse 3]
C F Liberation has to come and we can all go home
G C back to the old Transvaal.
C F My love would surely be - waiting there for me
G with a kiss when I'm back in her
C arms. [Chorus]
F C Oh bring me back to the old Transvaal
G That's where my Sarie stays.
F C Down among the Millies by a green thorn tree
G my beautiful Sarie Marais.
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisão

Canciones relacionadas