Net Die Een Vir My

Nicholis Louw

    Continues after the ad

    Maia hee
    Maia hoo
    Maia haa
    Maia ha ha

    Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
    Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
    Hello - hello - ek's uit - los 'n boodskap na die beep.
    Ek bel jou terug - dankie vir gistraand se fliek

    (ek) wil jou sê jy's net die een vir my
    Net die een vir my. net die net die een vir my
    Maar jou voice mail is al wat ek kry
    Ek wil jou sê jyssie een vir my

    Continues after the ad

    Ek moet - jou sien - vanaand - ag toe nou
    Sê ja - tel op jou foon sê "ja" as ek jou vra

    Hello hello - ek's nogsteeds uit - los 'n boodskap na die beep.
    Ek bel jou terug - dankie vir gistraand se fliek

    (ek) wil jou sê jy's net die een vir my
    Net die een vir my. net die net die een vir my
    Maar jou voice mail is al wat ek kry
    Ek wil jou sê jyssie een vir my

    Song details

    Composition:

    Did you see an error?

    Enviar revisão