Eks Nog Hier
Nicholis Louw
Continúa después del anuncio
Tono:
D Waar ek is kry ons nie koud nie,G A D al is dit winter hier by jouD En dinge wat op aarde vergaan het,G A D is dinge wat vir altyd houG D Hoe dit gebeur het maak nie saakG A nie, dis verby en als is regG D En tussen ons is als vergewe, wantG A die sondaar is nou weg Chorus:D En my hart behoort vir altyd nou aan jouA G Sou jy verstaan as ek jou sê ofA dit verduidelikD Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by wasA G Sou dit die trane op jou wang dalkA net kon wegvatContinúa después del anuncioD Babe jy huil want jy verstaan nie,G A D jy dink alles is verbyD Maar ek's nie in 'n kis in dieG A grond nie, en Liewe Jesus sorg virD myG D Hoe dit gebeur het maak nie saakG A nie, ek's jou engel ek kyk na jouG D Hier waar ek is is geen trane nie,G A net die trane wat ek huil oor jou Chorus:D Sien my hart behoort nog altyd net aan jouA G Sou jy verstaan as ek jou sê ofA dit verduidelikD Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by wasA G Sou dit die trane op jou wang dalkA net kon wegvat Pre-Chorus:D A Jy verstaan nie hoe dit voel nie,G A D Om hier voor jou te kan staanD A Maar ek mag nie met jou praat nieG Want ek praat nou 'n anderA taal........Probeer verstaan Chorus:D Want my hart behoort vir altyd nou aan jouA G Sou jy verstaan as ek jou sê ofA dit verduidelikD Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by wasA G Sou dit die trane op jou wang dalkA net kon wegvat