Rock Daai Lyfie

Nicholis Louw

Continues after the ad
Key:
[Intro] Am F C G [First Part]
Am F C G Wys my, wie bly, in jou hart
Am F C G Vra my, raak my, gee jou hand
Am F C G Sê my, voel jy, hoe dit brand?
Am F C G Wil jy, by my, wees vanaand? [Chorus]
C G En jy rock daai lyfie, vertel my
Am jy wil my girl bly
F Jy draai my om jou vinger
C G En jy rock daai lyfie, vertel my
Am jy wil nog saam ry
F Of speel jy net met my?
Am F Bel my baby, vertel my, dit is
C G Am okay met jou
F G Rock daai lyfie, my baby, omdat jy
Am F wil
C G Rock daai lyfie (sê my jy wil...)
Am F
C G Rock daai lyfie!
Continues after the ad
[Second Part]
Am F C G Vat my, dra my, in jou tas
Am F C G Druk my, hou my, teen jou vas
Am F C G Dink jy, dis nog, hoe dit was?
Am F C G Los my, klere, in jou kas! [Chorus]
C G En jy rock daai lyfie, vertel my,
Am jy wil my girl bly
F Jy draai my om jou vinger
C G En jy rock daai lyfie, vertel my,
Am jy wil nog saam ry
F Of speel jy net met my?
Am F Bel my baby, vertel my, dit is
C G Am okay met jou
F G Rock daai lyfie, my baby omdat jy
Am F wil
C G Am F Rock daai lyfie (sê my jy wil...)
C G Rock daai lyfie! [Pós-Refrão]
Am (Rock my ... wil jy?)
Am (Rock my ... wil jy?)
F (Rock my) [Chorus]
C G En jy rock daai lyfie, vertel my,
Am jy wil my girl bly
F Jy draai my om jou vinger
C G En jy rock daai lyfie, vertel my,
Am jy wil nog saam ry
F Of speel jy net met my?
Am F Bel my baby, vertel my, dit is
C G Am okay met jou
F G Rock daai lyfie, my baby, omdat jy
Am F wil
C G Am F Rock daai lyfie! (sê my jy wil...)
C G Am F Rock daai lyfie! (omdat jy wil...)
C G Am F Rock daai lyfie! (sê my jy wil...)
C G Am Rock daai lyfie! (omdat jy wil...)
[Outro] Am
Song details

Composition: Arne Otto Oynes, Don Kelly, Nicholis Louw, and Marc Brendon

Did you see an error?

Enviar revisão