Stille Rivierstroom

Nicki Taylor

  • C
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
[Picking patterns] G E|--3--------3--------| B|-----3--------3-----| G|--------0-------0---| D|--------------------| A|--------------------| E|--3-----------------| C E|--0--------0--------| B|-----1--------1-----| G|--------0--------0--| D|--------------------| A|--3-----------------| E|--------------------| D E|--2--------2--------| B|-----3--------3-----| G|--------2--------2--| D|--0-----------------| A|--------------------| E|--------------------|
[Verse 1]
G C Jou huis is waar jou hart is
G My hart is leeg geween
D Vandat sy verdwyn het
G wandel ek oral alleen [Verse 2]
G C Sing oor somer briese
G Jou weemoed sleep weer oor
D Saam met die lowerstruike
G sing my 'n hemelse koor
Continúa después del anuncio
[Chorus]
G Liefde, Liefde's 'n stille
C rivierstroom
G wat vloei deur ons woestynland
D Droog die rivier weg
G dan sal al die klein vissies sterf [Verse 3]
G C Ek stap deur stille strate
G Die eggo's maak my seer
D My hart is soos my hande
G soekend maar bly altyd leeg [Verse 4]
G C Woestyne kan my nie keer nie
G Ek baan deur storms my weg
D Ek sal die rivier weer terugvind
G voor hierdie klein vissie sterf [Chorus]
G Liefde, Liefde's 'n stille
C rivierstroom
G wat vloei deur ons woestynland
D Droog die rivier weg
G dan sal al die klein vissies sterf [Otro]
G Liefde, Liefde's 'n stille
C rivierstroom
G wat vloei deur ons woestynland
D Droog die rivier weg
G dan sal al die klein vissies sterf.
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Envíanos una revisión