Prys Die Heer

Oase Gemeente

  • A
  • A/C#
  • Bm7
  • D
  • E
  • F#m
Continúa después del anuncio
Tono:
A Die Here is my vesting Die Here is my krag
F#m D Hy’s my bron en Hy’s my redding
Bm7 A Die Een op wie ek wag [Verse 2]
A Die Here is my voorspoed
Hy sal vir my voorsien
F#m D Soos ‘n Pa sorg vir sy kinders
Bm7 A gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien [Chorus]
D Prys die Here O my siel
A/C# E Prys die Heer want Hy is goed
D F#m Prys die Here als wat lewe
E Prys die Heer [Bridge]
D F#m E Die hele skepping sing nou saam
D F#m E Alles wat lewe roem Sy Naam
  • A
  • A/C#
  • Bm7
  • D
  • E
  • F#m
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión