Suitcase Vol Winte

Piet Botha

    Continúa después del anuncio

    Hierdie trein loop na nerens
    Maar dit pas my baie goed,
    Hoe verder hoe beter
    Dit is my wens

    Klein bietjie liefde
    Klein bietjie geluk
    Heelwat van dit en dat, maar meestal
    'n Suitcase vol winter

    Continúa después del anuncio

    Ek loop iewers deur die storm
    En deur die bliksem weer
    Want 'n vrou sal jou doodmaak
    As sy kwaad is, in 'n donker kamer
    Met 'n haelgeweer

    Ja die trein loop na nerens
    Maar dit pas my goed
    Hoe verder hoe beter

    Klein bietjie liefde
    Klein bietjie geluk
    Heelwat van dit en dat, maar meestal
    'n Suitcase vol winter

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión