Goeienag Generaal

Piet Botha

    Continúa después del anuncio

    Dit was die oorlog vir die nuwe dag
    Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag
    In die reen, al die kinders wat die dominee seen,
    Al die jong laaitiesnou net uit die skool,
    Welkom, welkom
    Was vir die ryk man op Waterkloofstraat
    Blink gebou, almal werk, niemand mag praat
    Was vir die weduwees en die armes van gees
    Almalin uniform, en die kapelaan lees

    Maar Whitey, jou oe op daardie dag
    Was blou net soos die lug
    Toe ons weer kyk
    Het 'n AK jou fucked-up geskiet
    Goeienag Generaal

    Continúa después del anuncio

    Dit was die oorlog vir die nuwe dag
    Vir Harry Oppenheimer en al sy maats
    Vir Rembrandt van Rijn, Alfred Dunhill
    En die OK Bazaars
    En die hele spul by die SAUK
    Dit was die oorlog vir die CIA
    Generaal ry rond in sy blink swart kar
    Speel skaak met die kinders van ons land
    En agter hom is die wereld nou erg aan die brand

    Maar Whitey, jou oe op daardie dag
    Was blou net soos dielug
    Toe ons weer kyk
    Het 'n AK jou fucked-up geskiet
    Goeienag Generaal

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión