Kom Huistoe

Piet Botha

    Continúa después del anuncio

    Dit was 'n tyd vir liefde
    Was 'n tyd vir reen
    'n tyd vir vrede
    maar ons liefste Magdalena
    maak seker, maak seker
    Jy sal altyd net so bly
    Net so alleen

    Kom asseblief tog net huistoe
    Gee nie om waar jy was nie
    Wil jou net vashou
    Kom asseblief tog net huistoe
    Jy's te warm vir 'n gewone man
    Kom asseblief tog net huistoe

    Continúa después del anuncio

    Nou loop soek ek jou op elke straat
    Laat in die nag maar niemand wil met my praat
    En hulle lag vir my
    Want hulle weet
    Sonder jou is ek so alleen

    Kom asseblief tog net huistoe
    Gee nie om waar jy was nie
    Wil jou net vashou
    Kom asseblief tog net huistoe
    Jy's te warm vir 'n gewone man
    Kom asseblief tog net huistoe

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión