Die Kind

Piet Botha

    Continúa después del anuncio

    Willie maak nog net daai oproep
    Want jou moeder wil weet
    Waar slaap jy vanaand
    Dit was alles eintlik so onnodig
    Maar wat kan 'n mens nou eintlik se

    Ja die kind gaan nou alleeen
    In die wye wereld in
    Kinders op elke straat
    Kinders van die reen

    Continúa después del anuncio

    Daar is niks meer om te se nie
    Dit maak nie veel meer saak nie
    Winter of Somer
    Die kind is altyd alleen

    Op skool was sy almal se liefling
    Ons liewe Elmien
    So belowend maar altyd 'n bietjie anders
    Sy werk nou die nagskof
    Vir die wyse manne van die Ooste
    En hulle ryk bedorwe seuntjies

    Elke kind het sy eie seer hart
    Glimlag, liefde pyn en nog wat
    Enj solank die oe nog lag is die kind seker okay..

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión