Die Gipsy In Jou Oe

Piet Botha

    Continúa después del anuncio

    Ek hou nogal van jou
    En jou liggaam is okay
    Die plek waar jy nou woon
    Is nogal nice vir my
    Dis fine as jy hier rond is
    Ek like jou, dit kan jy maar glo,
    Maar ek's eintlik verlief
    Op die gipsy in jou oe

    Daar's altyd koffie op jou rak
    En lekker goed in jou kombuis
    Jy maak my stadig mak
    Maar ek raak net meer uitgespace
    Hoe meer jy stilsit, hoe meer wil ek weghol
    Saam, tot waar ons so windvry kan wees
    Voels wat ver vlieg
    Soos die gipsy in jou oe

    Ek's crazy, crazy, crazy
    Al my vriende se ook so
    Maar dis nie my skuld nie, wat wo
    Dis die gipsy in jou oe

    Continúa después del anuncio

    Elke mens het 'n obsessie
    En myne is nie jy nie
    Maar troos joun daaraan, donker kind
    Ek hoef nie verder te ry nie
    Want iewers tussen ons
    Maak 'n fantasy my skoon bewoe
    Dis daai vreemde mens diep in jou
    Dis daai gipsy in jou oe

    Ek's crazy, crazy, crazy
    Al my vriende se ook so
    Maar dis nie my skuld nie, wat wo
    Dis die gipsy in jou oe

    Jy dink dat ek jou liefhet
    Want ek volg jou waar jy gaan
    Maar ek wag vir daardie oomblik
    Total eclipse van son en maan
    Magic van onder of van bo
    Ja, ek hou die heel aand dop
    Vir die gypsy in jou oe

    Ek vra my dikwels af
    Waar die wonderwerk vandaan kom
    Is dit wingerd in die Boland
    Of 'n mite in beton?
    Hoe kan jy so ver wees en
    So naby tegelyk
    Ja so 'n raaisel van : Tweeling?
    Wie is die gypsy in jou oe

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión