Ramaja

Realm

    Continúa después del anuncio

    Kap dit hier kap dit daar kap dit orals ja ja x4

    Ramaja, sy naam is Ramaja
    Hy kom uit Afrika
    Ek wil hom gunste vra
    Ramaja, toordokter Ramaja
    Sal jy vir my kan se,
    waar liefde le.......

    Kap dit flou Ramaja

    Bietjie Brrr Mapa
    As hy dolos gooi
    Bietjie Brrr Mapa
    Om die vure rooi
    Rondom trom
    Innie donker woud
    Bietjie Brrr Mapa
    Issie liefde koud

    Vra die geeste om te bewaar
    Hou hom weg van alle gevaar
    Ek voel so koud
    Hy's my behoud
    Bring hom terug na my

    Continúa después del anuncio

    Chorus

    Bietjie Brrr Mapa
    Bring die Mutie gou
    Bietjie Brrr Mapa
    Waar die doepa brou
    Gee my 'seblief 'n
    towerwoord
    Bietjie Brrr bind hom vas
    Met 'n liefdes koord.

    Vra die geeste om te bewaar.....

    Sangoma izepeta very nice....

    Chorus

    La,la la, la, la la.........

    Kap dit hier kap dit daar kap dit orals ja ja x4

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión