Vrystaat Vlaktes

REEN

Continúa después del anuncio
Tono:
A Em G D Bm [Verse 1]
G Skryf ‘n brief en stuur hom na die
D platteland
G Breek die stilte wat karring aan my
D binnekant
G Bm Want ons is soekers, swerwers,
D A kies ons eie pad
G Bm D Waar hy ophou, eindig, sal ek vir
A jou wag [Chorus]
D A Ek het my hart verloor
Em G Langs ‘n stofpad in die Vrystaat
D waar die
A Vlaktes toor
Em G En van vreemdelinge hoofkarakters
Bm maak
A Em Sal jy verder skryf aan hierdie
G D storie saam met my?
A Em Jou hart verloor langs ‘n stofpad
G D op die Vrystaat vlaktes
Continúa después del anuncio
[Verse 2]
G Ry tot waar die stad se ligte
D donker raak
G Sterrestelsels die kind in jou weer
D wakker maak oh
G Bm Glo in beter tye
D A Glo in beter dae
G Bm Saam soek ons die antwoord op
D A mekaar se vrae [Chorus]
D A Ek het my hart verloor
Em G Langs ‘n stofpad in die Vrystaat
D waar die
A Vlaktes toor
Em G En van vreemdelinge hoofkarakters
Bm maak
A Em Sal jy verder skryf aan hierdie
G D storie saam met my?
A Em Jou hart verloor langs ‘n stofpad
G D op die Vrystaat vlaktes [Bridge]
Em G Lê jy wakker in die nagte wanneer
Bm A die verlange jou kom pla?
Em G Klou vas aan die gedagte so
Bm A duidelik soos daglig, ek wil jou vra [Chorus]
D A Sal jy jou hart verloor langs ‘n
G stofpad in die Vrystaat?
D A Waar die vlaktes toor en van
Em G Bm vreemdelinge hoofkarakters maak
A Em G Sal jy, verder skryf aan hierdie
D storie saam met my?
A Em Jou hart verloor langs ‘n stofpad
G D op die Vrystaat vlaktes [Otro]
A Em G
D A Em
G D
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión

Canciones relacionadas