Vrystaat Vlaktes
REEN
- A
- Bm
- D
- Em
- G
Continues after the ad
Key:
A Em G D Bm [Verse 1]G D Skryf ‘n brief en stuur hom na die plattelandG D Breek die stilte wat karring aan my binnekantG Bm D A Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie padG Bm D A Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag [Chorus]D A Ek het my hart verloorEm G D Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar dieA Vlaktes toorEm G Bm En van vreemdelinge hoofkarakters maakA Em G D Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?A Em G D Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktesContinues after the ad[Verse 2]G D Ry tot waar die stad se ligte donker raakG D Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak ohG Bm Glo in beter tyeD A Glo in beter daeG Bm D A Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae [Chorus]D A Ek het my hart verloorEm G D Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar dieA Vlaktes toorEm G Bm En van vreemdelinge hoofkarakters maakA Em G D Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?A Em G D Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes [Bridge]Em G Bm A Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla?Em G Bm A Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra [Chorus]D A G Sal jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat?D A Em G Bm Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maakA Em G D Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my?A Em G D Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes [Other]A Em GD A EmG D