A Em G D Bm
[Verse 1]
G D
Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland
G D
Breek die stilte wat karring aan my binnekant
G Bm D A
Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad
G Bm D A
Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag
[Chorus]
D A
Ek het my hart verloor
Em G D
Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die
A
Vlaktes toor
Em G Bm
En van vreemdelinge hoofkarakters maak
A Em G D
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?
A Em G D
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes
[Verse 2]
G D
Ry tot waar die stad se ligte donker raak
G D
Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh
G Bm
Glo in beter tye
D A
Glo in beter dae
G Bm D A
Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae
[Chorus]
D A
Ek het my hart verloor
Em G D
Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die
A
Vlaktes toor
Em G Bm
En van vreemdelinge hoofkarakters maak
A Em G D
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?
A Em G D
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes
[Bridge]
Em G Bm A
Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla?
Em G Bm A
Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra
[Chorus]
D A G
Sal jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat?
D A Em G Bm
Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak
A Em G D
Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my?
A Em G D
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes
[Otro]
A Em G
D A Em
G D