Vrystaat Vlaktes
REEN
Continúa después del anuncio
Tono:
A Em G D Bm [Verse 1]G Skryf ‘n brief en stuur hom na dieD plattelandG Breek die stilte wat karring aan myD binnekantG Bm Want ons is soekers, swerwers,D A kies ons eie padG Bm D Waar hy ophou, eindig, sal ek virA jou wag [Chorus]D A Ek het my hart verloorEm G Langs ‘n stofpad in die VrystaatD waar dieA Vlaktes toorEm G En van vreemdelinge hoofkaraktersBm maakA Em Sal jy verder skryf aan hierdieG D storie saam met my?A Em Jou hart verloor langs ‘n stofpadG D op die Vrystaat vlaktesContinúa después del anuncio[Verse 2]G Ry tot waar die stad se ligteD donker raakG Sterrestelsels die kind in jou weerD wakker maak ohG Bm Glo in beter tyeD A Glo in beter daeG Bm Saam soek ons die antwoord opD A mekaar se vrae [Chorus]D A Ek het my hart verloorEm G Langs ‘n stofpad in die VrystaatD waar dieA Vlaktes toorEm G En van vreemdelinge hoofkaraktersBm maakA Em Sal jy verder skryf aan hierdieG D storie saam met my?A Em Jou hart verloor langs ‘n stofpadG D op die Vrystaat vlaktes [Bridge]Em G Lê jy wakker in die nagte wanneerBm A die verlange jou kom pla?Em G Klou vas aan die gedagte soBm A duidelik soos daglig, ek wil jou vra [Chorus]D A Sal jy jou hart verloor langs ‘nG stofpad in die Vrystaat?D A Waar die vlaktes toor en vanEm G Bm vreemdelinge hoofkarakters maakA Em G Sal jy, verder skryf aan hierdieD storie saam met my?A Em Jou hart verloor langs ‘n stofpadG D op die Vrystaat vlaktes [Otro]A Em GD A EmG D