Dans
Riana Nel
Continúa después del anuncio
Tono:
D Te veel keer het ek jou hartG geweier.A Want dit alles klink te goed omD waar te wees.D Maar vanaand staan ek hier, in jouG arms.A D Met die dansvloer oop vir jou en my. [Chorus]G En ek sê vou jou hande om my wangeD en soen my op my lippe.A D Hou my vas, hou my tog net vas.G D Dit bewe hier binne my, die pad isA onbekend maar saam met jou.G D Saam met jou sal ek dit dans. [Verse]D Dit was 'n warm somersaand toe jyG my hand vat.Continúa después del anuncioA En op jou regterknie, vir myD antwoord vra.D Ek wou nie regtig huil nie maar ekG het.A En met jou sagte woorde het jy myD kom red. [Chorus]G En ek sê vou jou hande om my wangeD en soen my op my lippe.A D Hou my vas, hou my tog net vas.G D Dit bewe hier binne my, die pad isA onbekend maar saam met jou.G D Saam met jou sal ek dit dans. [Bridge]C D Ek gee alles wat ek is, net omF een met jou te wees.C Tot die dood ons skei. [Chorus]G En ek sê vou jou hande om my wangeD en soen my op my lippe.A D Hou my vas, hou my tog net vas.G D Dit bewe hier binne my, die pad isA onbekend maar saam met jou.G D Saam met jou sal ek dit dans. [Otro]G En ek sê vou jou hande om my wangeD en soen my op my lippe.A D Hou my vas, hou my tog net vas.G D Dit bewe hier binne my, die pad isA onbekend maar saam met jou.G D Saam met jou sal ek dit dans.G Saam met jou, saam met jou sal ekD dit dans.