• A
  • C
  • D
  • F
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
D G Te veel keer het ek jou hart geweier.
A D Want dit alles klink te goed om waar te wees.
D G Maar vanaand staan ek hier, in jou arms.
A D Met die dansvloer oop vir jou en my. [Chorus]
G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D Saam met jou sal ek dit dans. [Verse]
D G Dit was 'n warm somersaand toe jy my hand vat.
A D En op jou regterknie, vir my antwoord vra.
D G Ek wou nie regtig huil nie maar ek het.
A D En met jou sagte woorde het jy my kom red. [Chorus]
G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D Saam met jou sal ek dit dans. [Bridge]
C D F Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees.
C Tot die dood ons skei. [Chorus]
G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D Saam met jou sal ek dit dans. [Otro]
G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe.
A D Hou my vas, hou my tog net vas.
G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou.
G D Saam met jou sal ek dit dans.
G D Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans.
  • A
  • C
  • D
  • F
  • G
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión