A E D Jy wat die deure so toe klap elke keer as jy weg stapA Jy Weet jy maak nie regA E D En ek, ek kan somtyds so stil raak as die dinge te veel raakA Ek weet ek maak nie reg [Bridge]F#m D A F#m Maar ons verloor mekaar elke keer net voor jy weg stapD E So dink bitter mooi voor jy praat [Chorus]A E Kry my daar, waar ons deur die dik en dun by mekaar komD F#m E En my hart weer 'n pad na jou hart deur die trane vindA E Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vatD F#m En jou hart weer 'n pad na my hart deur die jare vindE A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun[Verse]A E D Jy wat al my swakhede miskyk en my met niemand vergelykA En dit maak alles regA E D En ek, ek kan somtyds so twyfel, gelukkig het ons die BybelA En dit maak alles reg [Bridge]F#m D A F#m Want ons verstaan mekaar, want ons weet nou om te luisterD E Jy's bitter mooi as jy kwaad is [Chorus]A E Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar komD F#m E En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vindA E Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vatD F#m En my hart weer die pad na jou hart deur die jare vindE A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun [Bridge]F#m D A Haal diep asem al maak dit nou nie sinF#m D E Haal diep asem en vat my terug na die begin [Chorus]A E Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar komD F#m E En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vindA E Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vatD F#m En my hart weer die pad na jou hart deur die jare vindE A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dunE A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun
Dik En Dun
Riana Nel
- A
- D
- E
- F#m
Tono: