U Is Heilig

Riana Nel

Continúa después del anuncio
Tono:
Am C G Veilig weggesteek, in die hart van God
D Am Ek voel hoe dit bewe, met elke liewe klop.
C G Nederig skuif ek nader, aan U lippe wil ek hang
D En ek klou aan elke letter
Am C soos dit val sal ek dit vang
G D Soos dit val sal dit vang [Verse 2]
Am C G Ek gryp na U genade, alhoewel dit vrylik kom
D En ek vrees nie meer die donker,
Am want U liefde het oorkom
C G U is my begeerte, en ek smelt hier in U weg
D Nooid sal ons kan skei nie,
Am vir ewig is ons een
C Vir ewig is ons een [Chorus]
Am C G U is Heilig, sal ek sing met
D hierdie lippe
Am C G U is Heilig, ek voel op my vinger punte
Continúa después del anuncio
[Verse 3]
Am C G Vry in U aanvaarding, los van kettings en van leuns
D Am Ker deur U woorde, U belofte is U Seun
C Tyd met U is kosbaar, met 'n seer
G hart sal ek soek
D Na die wat U nie ken nie,
Am C Here, wys hulle U hart
G D Here, wys hulle U hart [Bridge]
Am C U's wie ek soek, na wie ek roep
G D My hartsbegeerte, my alles, Here
A C U is my hoop, U is my vrede
G D My stormstilte, My alles, Here [Chorus]
Am C G U is Heilig, sal ek sing met
D hierdie lippe
Am C G U is Heilig, ek voel op my vinger punte [Bridge]
Am C U's wie ek soek, na wie ek roep
G D My hartsbegeerte, my alles, Here
A C U is my hoop, U is my vrede
G D My stormstilte, My alles, Here [Chorus] X2
Am C G U is Heilig, sal ek sing met
D hierdie lippe
Am C G U is Heilig, ek voel op my vinger punte [Bridge]
Am C U's wie ek soek, na wie ek roep
G D My hartsbegeerte, my alles, Here
A C U is my hoop, U is my vrede
G D My stormstilte, My alles, Here [Otro] U is Heilig, Heilig Heilig, Heilig, ewig waardig Heilig, Heilig, ewig waardig Heilig, Heilig, ewig waardig Heilig, Heilig, ewig waardig Heilig, Heilig, ewig waardig
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión