Geel Kombers

Slagyster

    Continúa después del anuncio

    Ek le elke aand en koud kry,
    Onder my geel kombers.
    Terwyl ek na die sterre kyk,
    Al weet ek hulle's weg.
    Ek teken dan maar prentjies,
    Van hoe hulle sou lyk,
    As ek en jy mekaar sou vind
    En ons na die sterre kyk...

    Ek weet nie hoekom ek,
    Ek meer probeer nie, want
    Jy't gese dit is al lankal verby
    Tussen jou en my
    Die wereld ry verby jou
    Sonder dat jy weet
    Is dit jou manier om van
    My te vergeet?

    Jy wens jy's al weg
    Na 'n ver verlate plek
    En toe jy daar kom, besef jy-
    Dit is nie meer so cool nie.

    Continúa después del anuncio

    En ek sit nou hier
    En ek dink alweer
    Aan die goeie,
    Tye van gister
    En ek wens ek was
    Weer terug waar ek was
    Bly die goeie,
    Tye van gister.

    Die wereld ry verby jou
    Sonder dat jy weet
    Is dit jou manier om van
    My te vergeet?

    Jy wens jy's al weg
    Na 'n ver verlate plek
    En toe jy daar kom, besef jy-

    Dit is nie meer so cool nie.
    Dit is nie meer so cool nie.
    Dit is nie meer so cool nie.

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión