Buitenkant Ii
Van Coke Kartel
- C
- D
- Em
- G
Continues after the ad
Key:
Em Hier wag ons die seisoene om Daardie skuldgevoel jou medisyneC So hou ons aan en verdra net allesEm My liggaam het al beter dae gesienD Jissus, dis gevaarlik hierEm Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nieC Die winterkinders dans met Sjina vanaandEm Geld in die hand! Buitenkant!D Em C D Ek is dalk nie ? sent werd nieEm C maar ek voel soos drie honderd randContinues after the adEm Geografies is ons geïsoleer Verbitter deur jou ervaringC Begryp in stilte ons ontwikkelingEm vertraag deur ons afwesigheidD Fokkit, dis gevaarlik hier!Em Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nieC Die winterkinders dans met Sjina vanaandEm Geld in die hand Buitenkant!D Em C D Ek is dalk nie ? sent werd nieEm C maar ek voel soos drie honderd randG In ons fokkin moerEm Knieë op die badkamer vloerD Ek het jou al daar gesienEm Ek het jou al daar gesienC Die winterkinders dans met Sjina vanaandEm Geld in die hand Buitenkant!D Em C D Ek is dalk nie ? sent werd nieEm C maar ek voel soos drie honderd rand