Alles Is Ok
Zinkplaat
- C
- D
- Em
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
G Jou dag was goorD want jou girl het jou gedropEm Jy't rugby gespeelC en jou skouer gepop En al jou cd's is gesteel al jou Valiant en Koos Vir Kersfees kry jy Patricia Lewis Dan sing jyG D Alles is OK, alles gaan verbyEm C die lewe is te kort om suur te wordContinúa después del anuncioG D Alles is OK, alles gaan verbyEm C die lewe is te kort om suur te wordG D Em C G D Want alles is OK en alles gaanEm C verbyG D Em C die lewe is te kort om suur te wordG D Em C Die lewe is te kort om suur te word Jy't jou pa se kar afgeskryf te veel bier in die lyf Die pregnancy test is blou en jy't gedink sy is safe En jy't die kunstefees gemis want jou ouma het verjaar Toe jy terugkom hoor jy almal was daar En dit was die party van die jaar!! Dan sing jyG D Alles is OK, alles gaan verbyEm C die lewe is te kort om suur te wordG D Alles is OK, alles gaan verbyEm C die lewe is te kort om suur te wordG D Em C G D Em Want alles is OK en alles gaan verbyG D Em C die lewe is te kort om suur te wordG D Em C Die lewe is te kort om suur te word