Dag In Die Wingerd

Zinkplaat

Continues after the ad
Key:
Dm Bb F
Dm Bb F [Verse 1]
Dm Bb F Ek voel vere
Dm Bb Appels en pere
F En gate in my klere
Dm Bb F Ek praat met die Here
Dm Bb En almal gaan tekere
F Maar ek is tevrede [Chorus]
Am Bb F Ek het probeer, maar tevergeefs
C vergewe
Am Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe [Interlude]
Continues after the ad
Dm Bb F
Dm Bb F [Verse 2]
Dm Bb F Ek is pannekoekplat
Dm Bb Vandat die hemel op my kop geval
F het 'N Heel bevredigende einde as daar ooit een was
Dm Bb F Ek vra nooit hoekom nie, ek wag
Dm Bb Die buffel ken geen metafisika nie
F Sal geen vrae oor môre vra nie [Chorus]
Am Bb F Ek het probeer, maar tevergeefs
C vergewe
Am Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe [Solo]
Dm Bb F
Dm Bb F
Dm Bb F Gm
F Bb F Bb F Bb Dm C Am [Pre-Outro]
Bb F Ek het my lank genoeg met die vrae
Bb bemoei
F Bb Gesê ek sal die wingerd snoei
F En ek is nou moeg
Dm C F Moeg gewroeg
Bb F Bb Vir wat bekommer jy jou oor my
F Bb Ek sal vat wat ek kry
F Dit is genoeg
Dm C Dis oorgenoeg.
Song details

Composition:

Did you see an error?

Enviar revisão