Mooi Besoedeling
Zinkplaat
Continues after the ad
Key:
Ab DbAb Db [Verse 1]Ab Db 'n Moedelose middelvinger het in die lug bly hangAb Db n rustelose ryloper daars trane op jou wang [Pre-Chorus 1]Ab Db 'n doelgerigte digtering n laer is vasgevangAb en dit was nooit tussen my en jou nieDb daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie [Chorus]Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooiAb is so mooi besoedelFm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelingsAb Db van n wang afgeveeBbm Db met gemengde gevoelensContinues after the ad[Verse 2]Ab Db 'n selfvoldane samaritaanAb het in die stof bly staanDb verslae verslane veteraanAb kan net homself blameer [Pre-Chorus 2]Ab Db en alles het sy gaan gegaan en moet probeer verstaanAb en dit was nooit tussen my en jou nieDb daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie [Chorus]Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooiAb is so mooi besoedelFm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelingsAb Db van n wang afgeveeBbm Db met gemengde gevoelens [Interlude]Ab Db Fm EbAb Db Fm EbAb Db Ab EbAb Db Ab Db [Brug]Ab en dit was nooit tussen my en jou nieDb daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nieAb en dit was nooit tussen my en jou nieDb daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie [Chorus]Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooiAb is so mooi besoedelFm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelingsAb Db van n wang afgeveeBbm Db Ab met gemengde gevoelensDb net die sonsondergang vanaand so mooi