Gebroke Siel
Chris Chameleon
Continúa después del anuncio
Tono:
Dm Dm [Verse]Dm n mens sou dink dat jy volmaak isDm die wyse waarop jy van jou selfgemaakteDm F G Dm troontjie afkyk, wegkyk, neerkykDm maar ek is nie jou rondloperbrak nieDm en ek is nie die ou vloerlap waarmee jyDm F G Dm jou saddusseersgewete poleer nie [Chorus]Dm F G ek weet wat's jou grootste vreesDm F dis dat jy nes ek dalk ook n mensG kan weesDm F en ek verstaan hoe dit jou souG vernielDm want dit maak jou, nes ek, nDm gebroke sielContinúa después del anuncio[Verse]Dm onthou jy nog toe net n mens wasDm voordat jy geword het wat jyDm jouself nou so verhewe agF G Dm n drogbeeld van praal en pragDm maar wanneer jy alleen In jou huisDm die deur agter jou sluit weet datDm jy dan agter slot en grendelF G Dm met die monster In jou leef [Chorus]Dm F G ek weet wat's jou grootste vreesDm F dis dat jy nes ek dalk ook n mensG kan weesDm F en ek verstaan hoe dit jou souG vernielDm want dit maak jou, nes ek, nDm gebroke siel [Bridge]Bb A kyk, die wiel draaiDm en ons draai en draai en draai daarmee tesameBb A kyk, die wiel draaiDm en ons draai en draai en draai daarmee tesameBb A Dm kyk, die wiel draai [Chorus]Dm F G ek weet wat's jou grootste vreesDm F dis dat jy nes ek dalk ook n mensG kan weesDm F en ek verstaan hoe dit jou souG vernielDm want dit maak jou, nes ek, nDm gebroke sielDm gebroke siel