Grassade
D.OZi
- A
- Ab
- Bm
- Db4
- E
- F#
- F#m
Continúa después del anuncio
Tono:
F#m Ek loop maar katvoetDb Deur my woordeF#m Soos deur die bitter mooi KarooDb Iewers skuil daar nog akkoordeF#m Iewers waai 'n rolbos vas [Chorus]F# Bm Ons is maar grassade my kindE A In die wind verwaai my kindF# Bm Ons is maar grassade my kindE A In die wind verwaai [Verse 2]F#m Ek speel op die walleContinúa después del anuncioDb Van die groot rivierF#m Begrawe my drome in die sand 'n Sterretjie vir KersfeesDb Is nie veel gevraF#m Noem hom sommer maar my naam [Chorus]F# Bm Ons is maar grassade my kindE A In die wind verwaai my kindF# Bm Ons is maar grassade my kindE A In die wind verwaai [Verse 3]F#m Warm warrel windeDb Draai en draai My gedagtesF#m Daarin vasgevang En as ek dit eendagAb Db Daar los kan woelF#m Sal ek vir jou 'n poskaart stuur [Chorus]F# Bm Ons is maar grassade my kindE A In die wind verwaai my kindF# Bm Ons is maar grassade my kindE A In die wind verwaai