Ma Se Song

D.OZi

  • Am
  • C
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
C | G
C | G
C | D
C | G [Verse 1]
C G C G Ek wil vir my 'n droomvanger kry
C D Want daars 'n droom wat ek wil
C G vang vir my
C G C G Net die ou lagplooitjies om jou oe
C D C G En daardie lyfie vooroor geboe [Chorus]
C En hierdie song is net vir jou
Am D geskryf my ma
C Am As ek na die hemel staar, dan sien
D ek jou net daar
Continúa después del anuncio
[Verse 2]
G C G Verwringede hande in haar skoot
C D C G Diepe denker een van haar soort
C G C Wil net die beste gee vir haar
G kinders
C D C G En dis wat sy haar lewe doen [Chorus]
C En hierdie song is net vir jou
Am D geskryf my ma
C Am As ek na die hemel staar, dan sien
D ek jou net daar [Verse 3]
C G C G C Kan ek onthou die warm lesse
D C G van die lewe vasgepen
C G C G C Die grootste les van my ma is
D dat ek trots is
C G dat God my God is. [Chorus]
C En hierdie song is net vir jou
Am D geskryf my ma
C Am As ek na die hemel staar, dan sien
D ek jou net daar [Otro]
C G C G C Die grootste les van my ma is
D dat ek trots is
C G dat God my God is.
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Envíanos una revisión