C G7 Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nieF G7 Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nieC Dit weet jy goedC G7 Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergeweF Dm Liefling, ek kan nie sonder jou verder leweG7 Dit weet jy goedC F C Nou's die tyd, moenie wagF C Want ek verlang elke dagF C Hier's my hand, neem dit nouG7 Hier is my hart, net vir jou
Liefling
Gé Korsten
- C
- Dm
- F
- G7
Continúa después del anuncio
Tono: