Engel
Karen Zoid
Continúa después del anuncio
Tono:
Dsus2 A Asus4 G Ek het vriende wat ek sien.A Asus4 Dsus2 Ek is verslaaf aan nikotienDsus2 A Asus4 G Ek hou van karre wat kan ry.A Asus4 Dsus2 Ek huil gewoontlik as ek baklei.Dsus2 A Asus4 G Ek het gedog dat dit sou reën,A Asus4 Dsus2 toe word ek stil en wag aleenA Asus4 G A Asus4 Tot jy kom klop het, hier aan myDsus2 deur [Interlude]A Asus4 G A Asus4 Dsus2A Asus4 G A Asus4 [Verse 2]Dsus2 A Asus4 G Ek het 'n dak bo-oor my kop.A Asus4 Dsus2 Ek in die winter laaik ek sop.Continúa después del anuncioDsus2 A Asus4 G Ek raak benoud wanneer hy luister,A Asus4 Dsus2 net soos wanneer mense fluisterDsus2 A Asus4 G Ek wonder of jy sal onthou,A Asus4 Dsus2 dat jou woorde aan my klou.A Asus4 G A Asus4 As jy my insluk sonder om teDsus2 kou.A So ek skreeu 'n song vir jou myAsus4 G lief,A Asus4 Dsus2 bly nog 'n rukkie asseblief,A Asus4 G want as ek sing dan sing jy saam.A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. [Interlude]A Asus4 G A Asus4 Dsus2A Asus4 G A Asus4 [Verse 3]Dsus2 A Asus4 G Ek is so dronk soos Koos Kombuis.A Asus4 Dsus2 Daar is geen swembad by my huis.Dsus2 A Asus4 G My sussie bly in Potchefstroom,A Asus4 Dsus2 die mense daar rook almal boomDsus2 A Asus4 G Vier seisoene in jou traanA Asus4 Dsus2 hou my vas wanneer jy gaanA Asus4 G A Asus4 Dsus2 en ek weer, alleen hier staanA Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my liefA Asus4 Dsus2 jy is 'n engel en 'n dief.A Asus4 G Want as ons sing dan sing ons saam.A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam.