Lalie
Koos Kombuis
- D
- Em
Continúa después del anuncio
Tono:
A LIE - KOOS KOMBUIS E|--------------------|Em D Lalie, jyt vir my gese, so lankEm soos die lepel in die papbord le,D Em Solank soos Ouma nog kleinkindersD Em wil he, sal jy my by jou laat leEm Maar Lalie, nous dit donker maan,D Em en daars goed wat ek nie kan verstaan,D Em Wat nou gebeur het, was mos nooitD Em ons plan, Lalie, jy weet jy erf my vanEm D Lalie, amper is nie stamper, enEm wie dra nou jou yellow jumper,D Em Daars n nuwe sticker op jouD Em bumper, daars n ander ou wat jou nou pamper, pamperContinúa después del anuncioEm D Lange nagtes jy al fort, lange daeEm wat weke wordD Em Ons pap begin al koud word innieD Em bord, Lalie, life is gans te shortEm Ek sien jou Sondags oppie stoep,D Em en ek sweer jy hoor die dorpseuns roepD Em D Lalie, Lalie kom tog terug, trueEm love druk deur soos n poep, poep, poep La la la la laEm Jou boyfriend dra jou rose aan,D Em maar roos blare sal gou vergaanD Em En stadsgedruis mos straksD verslaan, so seker soos ie lepelEm innie papbord staanEm Lalie, kom terug na die veld toe,D Em stuur hom terug na die land van geld toe,D Em Ek was van hoeka af jou held, toe,D Em Lalie, stuur hom na sy hel toeEm D Lalie, jyt vir my gese, so lankEm soos die lepel in die papbord le,D Em So lank soos Ouma nog kleinkindersD Em wil he, sal jy my by jou laat le