• C
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
D C Valerie van Rondebosch
G D Met die lag en stem soos groentesop
D C Sy maak vir my sulke lekker kos
G D Koffie en toast met peanutbotter op
D C Sy's in 'n woonstel bo die Main Road
G D Karre ry heelnag verby
D C Maar Valerie, sy kom van Goodwood
Continúa después del anuncio
G D Dis hoekom sy so lekker vry KOOR:
D C Valerie, my hart is nat
G D Waar jy verbygeskuur het
D C Maar Valerie, kind, weet jy wat
G D Ek wonder nou nog wat gebeur het Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Envíanos una revisión